Die Groot Piesang-en-Eier Pannekoek Eksperiment

(’n Ware storie van hoop, chaos en klewerige handjies) Vanoggend het ek wakker geword met goeie bedoelings. Jy weet, daai tipe: “Vandag gaan ek ’n voedsame, suikerlose, Instagram-waardige ontbyt maak.”Die plan? Piesang-en-eier pannekoekeNet twee bestanddele. Wat kan verkeerd gaan? Ek kyk na my twee seuns en dink: Hierdie gaan óf ’n meesterstuk wees, óf ’n karakterbou-oefening vir my senuwees. Stap […]

Die Groot Piesang-en-Eier Pannekoek Eksperiment Read More »