Ek is ’n kreatiewe bemarker met ’n passie vir mooi, funksionele ontwerp en eerlike stories. Met ’n agtergrond in digitale bemarking en ’n liefde vir inhoud wat waarde toevoeg, deel ek hier idees, inspirasie en praktiese wenke vir alledaagse projekte en sommer besighede ook. Hierdie spasie is waar kreatiwiteit en eenvoud ontmoet in die middel van moederskap.